
Louw & Wilmari
Ons storie

Soms gebeur die mooiste dinge wanneer ’n mens dit die minste verwag.
​
Dit het alles begin met ’n eenvoudige boodskap op Instagram en ’n eerste koffie afspraak in Middelburg, tot die dae as bure op plase reg langs mekaar. Wat begin het as ’n speelse grap, het die werklikheid geword: ons het letterlik “oor die draad gevry”.
​
Tussen die veld, die sonsopkoms en die stilte van die plaas het ons liefde gegroei — rustig, eerlik en eg. Nou, ná al die jare, staan ons hier — verloof, verlief en vol opgewondenheid vir alles wat voorlê.
​
Ons is dankbaar vir elke stap wat ons hierheen gebring het, vir elke herinnering wat ons gedeel het, en vir ’n liefde wat van die begin af bestem was. Nou begin ons saam aan die mooiste hoofstuk van ons lewe skryf — hand aan hand, hart aan hart, gereed om vir altyd mekaar se tuiste te wees.


Tyd &
Plek
The Nutfarm
R33 Remhoogte Road, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0232
15:00 Seremonie
16:00 Canapes
​
18:00 Onthaal
​
20:00 Kuier tot laat


Kleredrag
Streng formeel - Dra asseblief swart
​
Dames, in n rok geklee, tot by jou hakke, verleë.
Manne, met n das om die nek, is die regte toegang tot die kerk!.
.jpg)

01
IS DIE SEREMONIE EN ONTHAAL OP DIESELFDE PLEK?
Alle verrigtinge vind by The Nutfarm plaas.
Vrae
02
HET DIE KROEG KAART FASILITEITE?
Kontant & Kaart welkom
03
MAG EK 'N METGESEL BRING?
Slegs per uitnodiging
04
Is kinders welkom?
Slegs per uitnodiging
Verblyf
Leopard Lodge Hartebeespoort
​
Skeerpoort, R560, Hartbeespoort, 0216
083 267 6406
Damascus Bush & Mountain
R19A Remhoogte Skeerpoort Hartbeespoort R560 Skeerpoort, Hartbeespoort, 2140
082 325 6617
Magalies River Country​ Retreat
Portion 91, Farm Remhoogte,, Skeerpoort, Brits, 0232
063 695 9453
Jackal Cry River view tent
P91 Remhoogte Farm Remhoogte Road, Skeerpoort
La Bastide​​
Bojanala
073 283 9654
Ons kan nie wag om hierdie spesiale dag saam jou te vier nie.
Groete
Louw & Wilmari